Testimonial


Ek kan met die grootste vrymoedigheid vir Vilia Reynolds aanbeveel vir enige persoon wat deur trauma al was in jou lewe. Die invloed wat traumatiese gebeure deur jou lewe soms nalaat,besef jy nie altyd totdat jy dalk voor situasies te staan kom wat daardie diep gewortrelde seer weer terug bring en jou kelder. Sonder die Here en mense soos Vilia wat jou help en bemoedig en die nodige hulpmiddels bied om uit daardie groef te kom,sou my lewe 'n baie ander wending geneem het,daarom eer ek die Here vir Sy Genade dat Hy haar gebruik het om my te help om deur daardie trauma te werk en my geleer het hoe om myself te bemagtig en nou ook ander by te staan. Vilia is so fyn ingestel om te hoor dit wat jy nie eens kan spreek en dis wat eķ so waardeer. Sy word nie net n konfidant maar 'n goeie vriendin. Geen oordeel maar begrip en inspraak en leiding is wat haar so uitsonderlik maak. Ek gun almal dit om deur haar sessies geinpakteer te word, Dis lewens veranderend. Dankie Vilia,deur die Here het jy my lewe help heelmaak.

Allouise, South Africa

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultationu

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultation

© 2026 Vilia Y Reynolds | Camphor Resilience Centre (CRCTC)

Contact

Thank you for your interest in my Trauma Counseling, Coaching, Consultation and Training services.

Whether you have a question or are ready to take the next step, I welcome you to get in touch.
Please complete the contact form below, and I’ll respond as soon as possible.