Testimonial


Vandag se ek vir die Here dankie vir Vilia Reynolds Hy het haar op my pad gestuur om my te help met PTSD ( Post Traumatic Sterss Disorder) Ek het 48jr oud geword en eendag het ek net geknak ek was net moeg .... Moeg om te lewe Moeg vir die lewe Moeg vir alles Alles wat ek moes hanteer en alles het net te veel geword ..... My lewe was net op daardie oomblik vir my te veel om mee te cope ek kon net nie meer nie ..... Ek was in die Polisie vanaf 1993 ek het by Virginia SAPS gewerk in 1994 het ek self in die Merriespruit Ramp gewerk was nooit behandel vir wat ek daar gesien het nie .... In 1997 is ek uit die Polisie het aan gegaan met my lewe .... In 2022 knak ek agv baie traumas wat ek deur gemaak het in my lewe en nooit behandel het nie ... Die sessies wat ek by Vilia Reynolds gedoen het omdat ek wou genees en omdat ek n beter mens wou wees, het my n lewens veranderde ervaring gegee... My lewe het n 360° draai gemaak, ek het innerlike genesing gekry.... Vandag kan ek praat oor traumas wat in my lewe gebeur het sonder om emosioneel te raak .... Ek is nie skaam om daaroor te praat nie ek het niks om weg te steek nie en is bly wanner ek iemand daardeur kan help .... PTSD

Annelle Jansen van Vuuren, South Africa

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultationu

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultation

© 2026 Vilia Y Reynolds | Camphor Resilience Centre (CRCTC)

Contact

I appreciate your interest in my Trauma Life Coaching Consultancy. I am here to assist you if you have any questions or want to learn more about my Trauma Facilitating and Life Coaching programs. Please complete the contact form below; I will promptly respond to your inquiry. Your privacy and confidentiality are of utmost importance to me. I am committed to providing a safe and supportive environment for your personal growth and healing journey. I look forward to connecting with you and supporting you in achieving your goals.