Testimonial
Ek was moedeloos, sonder hoop, baie depressief, het gevoel niemand gee om ni, toe ek moed bymekaar skraap en sommer net gaan gesels, gaan uitpak en skoonmaak by Vilia die konsultant by VYR. Dit was so n verligting ek kon ni wag vir my volgende afspraak ni. Ek is vandag so gelukkig en geseend. Ek glo sy was n instrument in die Vader se hand om my weer die mooi in die lewe te laat sien, ek kan hul aanbeveel, ek het soveel goeie raad en leiding gekry dat my hele denkwyse verander het
Rexie, South Africa
