Testimonial


Ek is 'n jong meisie van 31 die lewe en al sy dinge het my plat geslaan en ek kon nie verstaan waarom en hoekom ek doen wat ek doen, van molestering, verkragting, motorongelukke, psigosomatiese vrese kon ek nie myself voluit laat leef en trauma uit my verlede. Ek het Vilia Reynolds gekontak en ek was skepties om haar te sien want "TOG" dink almal dit is 'n "stage" en vernederend vir my as jy op 'n hoë ouderdom is, maar elke TIR wat ons gedoen het, het my lewe verander met LSR Lifestress kon ek weer die lewe aanpak en dinge het vir my begin makliker en duideliker raak. Nou kan ek besef wanneer is dit 'n trigger en hoe hanteer ek dit deur die TIR 90 min waarmee sy my gehelp het. Ek sal elke een wat in so diep worsteling sit aanraai om haar te sien. Die sessies wat sy met 'n mens doen werk regtig na elke TIR en met die hulp van LSR Lifestress sien ek dinge in 'n hele ander perspektief.

Kaylene, South Africa

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultationu

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultation

© 2026 Vilia Y Reynolds | Camphor Resilience Centre (CRCTC)

Contact

I appreciate your interest in my Trauma Life Coaching Consultancy. I am here to assist you if you have any questions or want to learn more about my Trauma Facilitating and Life Coaching programs. Please complete the contact form below; I will promptly respond to your inquiry. Your privacy and confidentiality are of utmost importance to me. I am committed to providing a safe and supportive environment for your personal growth and healing journey. I look forward to connecting with you and supporting you in achieving your goals.