Testimonial
Ek was n stukkende meisie my lewe was so stukkend en seer deurmekaar, niemand vertrou, bang vir mans, mishandel, geslaan, so naby die dood, selfmoord, geen doel in die lewe gehad nie n slegte agtergrond, toe kom ek by Vilia uit. So het ons gesels, nog baie onseker, maar syt manier om jou so te laat rustig en velig voel die as ek bang was of angsaanvalle wou kry kon sy my dadelik met haar tegnieke rustig maak die kussing en teddies wat ons kon vashhou hou en die kamer van haar is nou nog n toevlug in my nood, dis veilig en niemand kan jou seermaak nie, sys liefdevol in haar tegniek terwyl sy met jou praat sy weet net hoe en vandag is ek n ander mens vol selfvertroue ek kan weer die wereld in die oe kyk sys dierbaar en het my deur my trauma gehelp wat ongelooflik pynlik was. Nuwe meisie
Anonymous, South Africa
