Testimonial


Goeie dag Met n groot bekommernis, stukkende hart, hande in die hare oor my kind wat nie homself was nie en op die spesifieke dag nie kon ophou huil nie en ook nie n woord met my praat nie van altyd "happy go lucky", sing in die stort, grapjas, na hierdie lyfie wat oor alles huil, het ek drastiese antwoorde en hulp gesoek,met hulp van n vriendin het ek Vilia se nommer gekry en hulp is ons dadelik gegee, selfde dag nog my kind gesien en my kind in ń "crisis" oomblik gesit. Met verlof op Vilia se kalender het sy steeds my kind ingevat en tyd met hom spandeer en antwoorde gesoek en gekry. Vandag is my kind weer "happy go lucky", toe hy weer een aand in die stort sing toe klop hierdie mamma hart van blydskap, my kind is gered,ek sou nooit self by die waarheid uitgekom het nie al het ek en my seun ń openlike, eerlike verhouding was die net te groot om te dra in sy hart en te bewerk in sy jong kop! Boelie was die probleem - ek het gesien hoe my kind in n kwessie van ń paar maande in ń ander persoon met baie seer en donkerte verander, belang gestel in niks, gehuil oor letterlik alles- maar vandag kan ek met ń baie dankbare hart sê Vilia ek het my kind terug, hy is weer my yster soos ek hom ken. Dankie vir jou ure en boodskappe wat jy ingesit het en al die hulp en omgee en liefde! Dankbaar is ń klein beskrywing aan jou van hierdie mamma en kind se harte Dankie baie

Génay, South Africa

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultationu

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultation

© 2026 Vilia Y Reynolds | Camphor Resilience Centre (CRCTC)

Contact

I appreciate your interest in my Trauma Life Coaching Consultancy. I am here to assist you if you have any questions or want to learn more about my Trauma Facilitating and Life Coaching programs. Please complete the contact form below; I will promptly respond to your inquiry. Your privacy and confidentiality are of utmost importance to me. I am committed to providing a safe and supportive environment for your personal growth and healing journey. I look forward to connecting with you and supporting you in achieving your goals.