Testimonial
Goeie moré ek is verwys na Vilia Reynolds toe vir Trauma hulp nadat ek my seun verloor het in Maart 2023 en so baie ander familie lede ook so kort op mekaar ek het gedink ek kan self daar deur kom ,maar ek het nie mens se altyd ek het nie hulp nodig nie ek was een van daai wat so gedink het ek was vir n paar sessies by Vilia en sy is n wonderlike trauma terapeut kan ek se dit het my baie gehelp om met iemand wat buite familie of vriende is mee te praat iemand wat verstaan waardeur mens gaan ek persoonlik beveel Vilia Reynolds aan sy het my baie gehelp.
Karen, South Africa
