Reference
Ek ken Vilia vir omtrent 2 jaar. Vilia, is 'n omgee mens. Sy het 'n hart vir seer, gebroke harte. Sy is 'n hoogs gekwalifiseerde berader en "life-coach". Sy help mense wat verslawing probleme het, as gevolg van trauma. Sy is rêrig goed met jong kinders. Ek self is gehelp deur Vilia. Vilia weet wat sy doen!
Pastoor Gavin Hoole, Peace and Healing Ministries
