Testimonial


Tannie Villia het my ongelooflik baie gehelp na my ma se dood. As dit nie vir haar was nie so ek nooit sterk genoeg gewees het om daar te wees om my familie te kon by staan of gesond te kon raak na al die trauma waardeur ek is nie. Sy het my baie ondersteun en was daar vir my deur alles. Sy het my geleer hoe om te cope met alles en sy het my ook geleer hoe om baie dinge beter te kan hanteer. Na elke sessie wat ek by haar gehad het, het ek ligter gevoel. Sy het my ook geleer dat mens se trauma waardeur jy gaan nie bepaal watter mens jy is nie en dat dit jou op die einde van die dag n sterker en beter mens kan maak. Mens moet nie opgee na net een of twee sessies nie jy moet deur druk sodat jy kan gesond raak en n gesonde geeste lewe kan lei. Ek het baie daar uit gekry. Sy het my geleer hoe om mense te vergewe en nie heeltyd te wil wraak neem of mense die heeltyd te verwyt wat hulle aan jou gedoen het nie. Sy het my laat besef vergifnis is die beste en dat mens dit nie net vir jouself doen nie maar ook vir die mense na aan jou. Dis nie altyd maklik om oop te maak en te praat nie, dis soms bitter moeilik om deur alles te werk en oor alles te praat. Ons sien nie altyd kans om daai ou wonde weer oop te krap en al daai sweersel te laat uit kom nie, maar op die einde van die dag is dit beter as die wond wat ons net toe plak en verwag dit moet self genees oop te maak skoon te was en wag dat daai rou seer op n beter manier genees. Dis baie beter om alles uit te praat as om dit heeltyd diep binne jou te dra en dat dit jou opvreet soos kanker. Na al haar sessies kon ek beter slaap en ek het n hele paar vrese oorkom. Ek bly nie meer stil as mense oor my wil loop of sleg se nie. Ek staan op vir myself en vir my regte as mens. Sy het my laat besef dis nie n skande of dat ek enige iemand te na kom as ek verwag dat hulle my gevoelings ook in ag moet neem nie. Sy het my help mense vergewe wat ek gedink het ek sal vir die res van my lewe haat en verwyt. Sy het my beter oor myself laat voel. My weer in myself laat glo. Sy is n wonderlike mense en het n regte passie vir haar werk. Sy laat mens nie voel asof jy daar sit en jouself jammer kry oor waardeur jy gaan of wat met jou gebeur nie. Sy laat mens altyd op jou gemak voel. Sy het baie keer my gehelp ek kon haar enige tyd vra vir raad of hulp sy het nooit gese sy het nie tyd nie. Soms wens ek, ek kon haar vroeer in my lewe ontmoet het dan sou ek teen die tyd dalk meer dinge bereik het, vroeer beter gevoel het oor myself en meer in myself geglo het. Te danke aan haar is ek vandag n beter ma, n beter vrou en ook n beter dogter. Ek sal haar veraltyd dankbaar wees vir alles waarmee sy my gehelp het. Die belangrikste ding is, sy het my geleer om nie meer aspris en gemeen te wees as my emosies die oor hand kry nie. Ek gooi nie meer goed rond nie, ek gil en skree nie meer nie. Ek breek nie meer goed nie. En ek raak nie gemeen en se lelike dinge wat ander mense seer maak as gevolg van my eie seer nie. Sy het my nuwe hoop gegee. Ek sien kans vir baie dinge nou en het al baie dinge gedoen en probeer waarvoor ek eens op n tyd bang was. Ek het n nuwe lus vir die lewe gekry. Ek hoop dit sal iemand help om self te gaan vir hulp al voel dit asof dit nooit gaan help nie en asof dit n mors van tyd en geld is. Maar dis glad nie. Dit help baie al voel dit nie dadelik so nie, maar op die lang duur help dit ongelooflik baie. Dit gee mens gemoedsrus en laat jou ligter voel. Dit laat daai berg wat mens op jou skouers dra ligter voel dat dit op die einde van die dag soos n stof korrel voel. Dit vat nie die herringe weg nie, maar dit maak dit makliker om oor te praat en voel nie asof die woorde jou wil versmoor nie.

Hanneli, South Africa

V.Y.R Behavioural Consultingu

V.Y.R Behavioural Consulting

Hi, I am Vilia Y Reynolds, a Professional Learning Development Trauma Practitioner specialising in trauma coaching and commonly referred to as a Trauma Life Coach. I am a Certified Trauma Incident Reduction Facilitator (TIRF) and a registered member of the Professional Excellence Team of Trauma Practitioners of TIRA and TIRA-SA.

I have over 40 years of experience in learning and development. I have honed my expertise in guiding individuals towards healing and growth. My unique therapeutic approach, the Wardrobe of Love Life-Coaching Model® WoL™, blends multiple techniques from Applied Metapsychology to support individuals on their transformative journeys. My dedication to continuous learning and development ensures I remain at the forefront of trauma education and life coaching knowledge. Based on principles of compassion and proficiency, I provide a safe space for individuals to address trauma, reduce life stress, and unlock their true potential, empowering them to lead fulfilling lives.

Contact

Thank you for your interest in my Learning Development Specialist business. If you have any questions or would like to learn more about my Trauma Facilitating and Life Coaching programs, we are here to assist you. Please fill out the contact form below, and my dedicated team will respond to your inquiry promptly. Your privacy and confidentiality are of utmost importance to us. We are committed to providing a safe and supportive environment for your personal growth and healing journey. We look forward to connecting with you and supporting you in achieving your goals.