Testimonial


Traumaberading en ondersteuning Ek wil jou bedank vir die traumaberading en ondersteuning wat jy my ná die verlies van my man gegee het. Woorde kan nie beskryf wat dit vir my as persoon beteken het nie. Jy het geluister; jy het my geestestoestand verstaan; jy het raad gegee én praktiese riglyne wat ek in my eie lewe kon toepas. Jy het twee soortgelyke profesieë wat oor my man uitgespreek is, vir my uitgelê. Dit was ’n “wow”-oomblik vir my: hoe die Here dit deur jou aan my kon openbaar. ??? Weer eens is ek die Here dankbaar dat Hy jou pad met myne laat kruis het in die donkerste tyd van my lewe. Dankie vir jou aandeel in my genesingstydperk. Ek waardeer dit uit die diepte van my hart. Groete Suzette ? Website note: This testimonial describes one person’s personal experience. Individual experiences and outcomes vary.

Suzette , 

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultationu

CRCTC Camphor Resiliance Centre for Trauma Training Counselling and Consultation

© 2026 Vilia Y Reynolds | Camphor Resilience Centre (CRCTC)

Contact

Thank you for your interest in my Trauma Counseling, Coaching, Consultation and Training services.

Whether you have a question or are ready to take the next step, I welcome you to get in touch.
Please complete the contact form below, and I’ll respond as soon as possible.